
Our programme includes basic water safety and swimming techniques as well as advanced swim strokes

One on one interaction during our swimming lessons at Jolly Waters Swim School in Pretoria East

Advanced swimming lessons and techniques are provided at Jolly Waters Swim School in Pretoria East

Our programme includes basic water safety and swimming techniques as well as advanced swim strokes
Toegewy om individue met vertroue te leer swem

Meer oor Ons
Jolly Waters Swem Skool is tans in sy sewende bestaansjaar. Ons is gebasseer in die Grootfontein Country Estate op Garsfontein pad en verskaf kwaliteit swem lesse aan kinders in die Pretoria oos area. Ons lesse is gerig op veral kleuters asook skoolgaande kinders.
Ons hoof fokus is op water veiligheid en 'leer om te swem'. Dit is baie belangrik vir kinders om die geleentheid te he om effektiewe water veiligheid vaardighede te leer. 'Leer om te Swem' en water veiligheid is die fundamentele komponente van die swemproses en sorg dat kinders water aktiwiteite kan geniet asook gerustelling aan ouers waar water betrokke is.
Jolly Waters Swem Skool beskik ook oor 'n bussie met 'n betroubare drywer met 'n PDP lisensie sodat ons kinders veilig vervoer word tussen hul skool en ons swem fasiliteite. Hierdie is 'n baie gewilde diens aangesien meeste ouers voldag werk en nie kapasiteit het om hul kinders deur die dag te vervoer nie. Let asb dat voorwaardes geld vir hierdie diens.
By Jolly Waters Swem Skool streef ons na persoonlike aandag aan elke swemmer. Swem lesse word aangebied in klein groepies op 'n slag om persoonlike aandag en interaksie met elke leerder te verseker. Ons swem afrigters het uitstekende kwalifikasies en jare se ondervinding. Jolly Waters se 'swemslag korreksie' program lei to gevorderede en professionele swem style. Ons streef om al vier swem style te leer: vryslag, rugslag, borsslag en vlinderslag. Jolly Waters Swem Skool offers bied die volgende:
-
'n Binnenshuise verhitte swembad om 'n ontspanne en lekker atmosfeer te skep
-
Klein groepies per klas om persoonlike aandag en interaksie te verseker
-
Ons gekwalifiseerde afrigers is lief vir kinders en toegerus om jou kind water veiligheid en gevorderde swemstyle te leer
-
Ons kleuter klassies wat deelneem aan waterveiligheid lesse het steeds pret terwyl hul leer
-
Opsie vir een of twee lesse per week, 30 minute per les
-
Ten volle toegeruste kleedkamers met aparte badkamers vir meisies en seuns. Die kleedkamers is ook toegerus met addisionele verhitting
-
Ten volle toegeruste kombuis waar ouers 'n koppie koffie/tee kan geniet terwyl kinders swem
-
Veilige en ruim parkering
Ons bied ook ope dae twee keer 'n jaar waar ons kinders vir hul ouers kan wys wat hul al geleer het. Ons families geneit hierdie dae baie en ons kindertjies kan spog met hul ontwikkeling en prestasies. Ons deel ook pryse uit per geleentheid.
Jolly Waters Swem skool is oop tydens skool termyne en is gesluit tydens skool vakansies en publike vakansie dae..
Vooruitbetaling is nodig ten tye van registrasie. Alle betalings moet asseblief deur elektroniese oordrag gedoen word. Ongelukkig aanvaar ons geen kontant of tjeks sonder vooraf reeling nie. Lesse vind plaas Maandae to Vrydae, maar daar is ook Ma en Babba klassies op Saterdag oggende op versoek.

