



Jolly Waters Swem Skool
Jolly Waters Swem Skool is al in sy agste bestaans jaar en gebasseer in die Grootfontein Country Estate in die Mooikloof, Tiegerpoort omgewing. Ons verskaf kwaliteit swem lesse by ons swemskool aan kinders (babas, kleuters en skoolgaande) asook volwassenes (op versoek)
Ons Missie
Om eerstens, basiese waterveilighed en tweedens, kwaliteit swem lesse aan ons kinders te verskaf in 'n veilige, liefdevolle en professionel omgewing.
Ons Waardes
-
Ons is passievol oor kinders
-
Ons kyk na en respekteer elke kind
-
Ons streef na persoonlike groei en beloning van elke kind
-
Ons streef om beste moontlike opleiding te gee
-
Ons glo in eerlikheid en integriteit
-
Ons onderstuen en neem deel in ons gemeenskap
Dit is baie belangrik vir kinders om die geleentheid te he om effektiewe water veiligheid vaardighede the ontwikkel. Learn to Swim is 'n integrale deel van ons proses by Jolly Waters Swem Skool en laat kinders doen om water aktiwiteite te geniet. Sodoende verskaf ons ouers gemoedsrus so ver dit waterveiligheid aangaan.
Indien u belangstel om by Jolly Waters Swem Skool in te skryf, kontak ons gerus of voltooi ons inskryings vorm.